Modulekode | VDG 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die studie van nutriënte en water met betrekking tot die chemiese samestelling, eienskappe, basiese vertering, absorpsie, metabolisme, funksies, voedselbronne en gebreksimptome en toksistisiteit. Energiemetabolisme. Dieetaanbevelings en -riglyne, dieetgidse en maaltydbeplanning. Die gebruik en toepassing van voedselsamestellingtabelle in dieetontledings. |
Modulekrediete | 17.00 |
Programme | |
Voorvereistes | [FSG 110 en FSG 120] of VDG 220 |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App